Ek weet nie wat het my besiel nie ...maar hier gaan dit!
Hi ek is Zanee,n plain, soos mense sal se 'easy go lucky' meisie,ek ht my loopbaan as tiener sopas begin... een woord "Crazy"
Ek bly in oos londen...
Het nie baie om te vertel nie maar hier gaan ons*
Ek is 14 jaar oud....my famielie is plain 'mal'... Ek ht n broer van 15 en n ma wat way te bossy is... maar ek love haar uit die diepte van my hart...en soos alle tiener meisies n pa wat elke seun wat naby my kom wil aanrand... Love you Daddy...
Ek ht hoerskool sopas begin met vriende en vriendinne wat ek al vir jare aan my sy het.
Ek het skokkende nuus so paar weke terug gekry dat ek als oor gaan moet begin...niks gaan meer wees soos dit was nie... yha dis reg...
EK GAAN TREK !!!
Ons almal weet hoe erg n nuwe hoerskool vi n gr 8 leerder kan wees... Veral as jy niemand ken nie.

No comments:
Post a Comment