n nuwe dag ... een dag word uitgevee van die verlede en n dag nader aan n
nuwe begin.
Met alles wat die afgelope tyd met my gebeur het, het ek n
bondeltjie vreugde gevind, Sy is klein wolerig en stout, gin my natuurlik geen
slaap nie, my hondjie, Sy is so oulik en dit die beste ding wat nou met my kon
gebeur het, Sy vee my gedagtes skoon van als wat aangaan en gee my daai
"peace of mind " dat als ok gaan wees en met beide my ma en pa se
ondersteuning en kwaai wees … lief ek my brakkie "Lelo"

No comments:
Post a Comment