Tuesday, 17 May 2016

n nuwe dag.

n nuwe dag ... een dag word uitgevee van die verlede en n dag nader aan n nuwe begin.

Met alles wat die afgelope tyd met my gebeur het, het ek n bondeltjie vreugde gevind, Sy is klein wolerig en stout, gin my natuurlik geen slaap nie, my hondjie, Sy is so oulik en dit die beste ding wat nou met my kon gebeur het, Sy vee my gedagtes skoon van als wat aangaan en gee my daai "peace of mind " dat als ok gaan wees en met beide my ma en pa se ondersteuning en kwaai wees … lief ek my brakkie "Lelo"

"n nobody"

17 May 2016

My avontuuur van aleen wees het vandag begin....
Vandag staan ek aleen....als waaraan ek al my skool jare gebou het ... vriendskappe van 9 jaar en meer wat ek agter los … van iemand wat almal ken...na iemand wat Niemand ken nie "n nobody"
Fondasies van nuwe vrienskappe moet gebou word.
Ek gaan van volgende week af my loopbaan by n nuwe hoƫrskool moet begin...

Ek sal jul elke dag op hoogte hou met my daaglikste lewe.

Biekie meer oor myself.

Ek weet nie wat het my besiel nie ...maar hier gaan dit! 
Hi ek is Zanee,n plain, soos mense sal se 'easy go lucky' meisie,ek ht my loopbaan as tiener sopas begin... een woord "Crazy" 

Ek bly in oos londen...
Het nie baie om te vertel nie maar hier gaan ons*

Ek is 14 jaar oud....my famielie is plain 'mal'... Ek ht n broer van 15 en n ma wat way te bossy is... maar ek love haar uit die diepte van my hart...en soos alle tiener meisies n pa wat elke seun wat naby my kom wil aanrand... Love you Daddy...

Ek ht hoerskool sopas begin met vriende en vriendinne wat ek al vir jare aan my sy het.

Ek het skokkende nuus so paar weke terug gekry dat ek als oor gaan moet begin...niks gaan meer wees soos dit was nie... yha dis reg... 

EK GAAN TREK !!!

Ons almal weet hoe erg n nuwe hoerskool vi n gr 8 leerder kan wees... Veral as jy niemand ken nie.