17 May 2016
My avontuuur van aleen wees het vandag begin....
Vandag staan ek aleen....als waaraan ek al my skool jare gebou het
... vriendskappe van 9 jaar en meer wat ek agter los … van iemand wat almal
ken...na iemand wat Niemand ken nie "n nobody"
Fondasies van nuwe vrienskappe moet gebou
word.
Ek gaan van volgende week af my loopbaan
by n nuwe hoƫrskool moet begin...
Ek sal jul elke dag op hoogte hou met my daaglikste lewe.

No comments:
Post a Comment